+21

Central Modern Studio | Lion Head Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Carrington, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 262 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die lewendige Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede, bied Central Modern Studio die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende.

Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, met alle linne, badhanddoeke en seep voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n eetkamertafel vir 2 is ook beskikbaar. Gaste kan vanuit die kombuis ontspan op die gemaklike rusbank en die gratis WiFi geniet.

Daarbenewens het gaste toegang tot die dak-ontspanningsareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Signal Hill 3.3 km weg en Milton Beach is 4.5 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • The Carrington, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 262
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 262
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 262
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Carrington, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f7723020870f45f50dac4e29c059b8b4b0e68dbe68cb248e1ae7d8ef8c0c12bfbb544ccf1808f073daf4f4b3e8f45192b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 261 per nag, vir 2 mense The Carrington, Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.922510723244 18.417607962708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang