Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka Sands 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka Sands, Kusrylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 703 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chaka Sands 10 is in 'n veilige en gewilde kompleks met direkte strandtoegang in Ballito. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig vanaf die stoep en is stapafstand vanaf populêre koffiewinkels en vakansievermaak.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak en daar is ook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat stoep met 'n Jacuzzi en braai-area, asook 'n lieflike see-uitsig. Die Jacuzzi mag slegs as 'n plonspoel gebruik word en daar is nie verhitte water nie. Veilige parkeerplek is binne die kompleks in oop parkeerplekke beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Chaka Sands 10 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 68

Maande gelys 10

Ligging

  • Chaka Sands, Kusrylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 703
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 703
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka Sands, Kusrylaan 19, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f587122813a92fd00c8f295477822fe599760e70523eeb2c558551985055be9e69bb00dcab668260417b1aba649789a793b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 703 per nag (plek vir 6) Chaka Sands 19 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5104314 31.2329507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem