Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan omring en die susterkompleks oorkant die pad bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, speelplek vir kinders en 'n muntwassery.

Hierdie lieflike woonstel op die eerste verdieping, met trappe wat na onder lei, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 2 rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon waar gaste die seebriesie en die see-uitsig kan geniet en die Grillogas-braaigeriewe kan gebruik. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.

Die gemeenskaplike braai-area en swembad is oorkant die pad by die susterkompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove 21 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 479
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chaka's Cove, Kusrylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4109bdd0284139c461b99a0357a435d7b1c39ebd5c3f0e59d635942838fd3073047c969890486f70a419816ee9caa00f9e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 479 per nag (plek vir 4) Chaka's Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5143702 31.2309119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem