Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 34

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 881 R1 693 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chakas Cove 34 is in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan en het maklike toegang tot 'n getypoel wat bereik kan word via 'n kort paadjie wat langs die gebou loop.

Die eenheid op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met die DStv Stay Essential-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n kluis vir sleutels.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel met stoele. Gaste kan hier ontspan en die seebries en lieflike see-uitsig geniet. Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die susterkompleks oorkant die pad.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove 34 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 881
R1 881 R1 693
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 881
R1 881 R1 693
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chakas Cove, Ocean-rylaan 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf649cca6dc4b8ae70bccc728717698005d527ddca5cab445cfbbbb6c7fb9c46887407af04900b8aede55193c9e04ce89df5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 881 nouVanaf R1 693 per nag (plek vir 6) Chakas Cove 43 Ocean Drive 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.5143702 31.2309119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem