Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 95

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 829 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chakas Cove 95 is tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan omring en daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, 'n speelarea vir kinders en 'n muntwassery in die kompleks.

Chakas Cove 95 is oorkant die strand geleë en daar is direkte toegang tot die strand langs sy susterkompleks op die strand.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het trappe wat onder toe lei. Dit is reg oorkant die strand en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het plafonwaaiers. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is nie beskikbaar nie.

Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Hierdie eenheid sluit 1 onderdakparkeerplek en beperkte nie-aangewese gasteparkeerplek in.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove 95 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 829
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 829
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadb019153aa2bfc15ab3b7d176464524048c7b803780184fd4eed71e580d1f485e95255a6c664b7d0a419dd506997049785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 829 per nag (plek vir 6) 12 Main Road Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513525694703 31.23016932535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem