3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chaka's Paradise is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin en stapafstand vanaf die strand en getypoel.
Die woonstel het 'n see-uitsig, bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank en 'n TV met Netflix en DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en getypoel, en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chaka's Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ocean Drive, 90 Chaka's Cove, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang