Chameleon Lodge
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, eenplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n tafeltjie met stoele. Die skuifdeure lei na 'n gedeelde houtdek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Gaste mag nie op die dek braai nie.
- Geen harde musiek na 22:00.
- Rook is streng in die huis verbode.
- Geen besoeker word toegelaat sonder toestemming nie.
- Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Montagu-straat 36, Colchester, 6175, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom