Champagne Valley Resort
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 154 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hartease D119, Champagne Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die hartjie van KwaZulu-Natal se beroemde Champagne-vallei, is Champagne Valley Resort die perfekte omgewing vir onvergeetlike gesinsvakansies in die Drakensberge.
Die eiendom bied 19 pragtig gemeubileerde chalets toegerus met moderne luukshede. Elke eenheid sluit ook 'n privaat en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en gemaklike beddens vir 'n goeie nagrus in.
Buite het gaste toegang tot bykomende buite-eetplekke met rustige uitsigte oor die Sentrale Drakensberge. Alle gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n speelarea vir kinders, 'n tennisbaan en twee swembaddens.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hartease D119, Champagne Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartease D119, Champagne Valley, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 154 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang