Chandler Heights Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in wat daagliks aangevul word, en gaste word bederf met 'n uitsig oor die gholfbaan en see.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs per kamer vertoon.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ingerig met twee enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in wat daagliks aangevul word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs per kamer vertoon.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in wat daagliks aangevul word, en gaste het direkte toegang tot die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs per kamer vertoon.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in wat daagliks aangevul word, en gaste loop uit na 'n privaat balkon met uitsig oor die vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs per kamer vertoon.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n inloopkas. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n TV en 'n koffiestasie in wat daagliks aangevul word, en gaste het direkte toegang tot die swembad en 'n pragtige uitsig vanuit die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs per kamer vertoon.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie in of om die gastehuis toegelaat nie. Kos word nie in die kamers toegelaat nie. Ontbyt kan teen 'n bykomende koste gereël word. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Harde geraas na 22:00 sal nie toegelaat word nie. Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik. Gebruik asseblief die onderleggers langs die beddens om onnodige merke te vermy. Gaste moet hul voorkeur skoonmaaktye vir die kamers met die gasvrou reël.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Chandler Close, Pezula Golf Estate, Knysna,, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang