+7
Gastehuis in Meer-en-See

Chantelle's Guest Room

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Chantelle's Guest Room bied knus oornagverblyf op die eienaar se perseel in Meer En See, Richardsbaai en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar lugversorging, 'n spieëltafel, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hendrik (Seun) O
5.0
Beslis waardevol en rustig. Dit is alles uitstekend en nog boonop volle DStv kanale en vinnige internet en koffie, suiker, tee en melk. Wow, en die pr...
Sien meer
Nov 2025
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gewoon. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is netjies en het al die geriewe wat ek nodig gehad het. Dit is in 'n ...
Sien meer
Okt 2025
Jaco T
Besigheidsreis
5.0
Netjies en skoon. Kan definitief aanbeveel. Netjies en skoon. Maklike toegang. Vars melk en gebottelde water. Goeie internet, vol DStv en naby strand.
Aug 2025
Simanga N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The place was very clean and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Coenie W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Tweedekeer wat ons hier bespreek, een keer vir ons self en een keer vir ons ouers en altyd 'n plesier.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chantelle's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d8deeb5113c6991e401ce6243adfc63efc45a2c41340c73b3651c93fef8f346fd69d85466ad6ba278b64f2212d5c05a4f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 78 Mackerel Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.776916198513 32.11629295987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang