+7
Gastehuis in Meer-en-See

Chantelle's Guest Room

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Chantelle's Guest Room bied knus oornagverblyf op die eienaar se perseel in Meer En See, Richardsbaai en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar lugversorging, 'n spieëltafel, gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jamien F
Saam met lewensmaat
5.0
Het net oornag, het kinders help trek vanaf Gauteng. Goeie oornag. Ja. Buiten waterdruk alhoewel daar mooi voorsiening gemaak is. Wat ek van gehou het...
Sien meer
Mei 2026
Ronel K
5.0
Onbeskryflik. Awesome plek, en baie gerieflik.
Mrt 2026
Pierre R
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir die prys. Baie lekker gebly, dankie. Enigste kritiek is miskien die stemme wat 'n mens kan hoor van die hoofhuis af.
Jan 2026
Jordan B
Besigheidsreis
5.0
Very good. Neat and tidy, very nice place and close to all amenities. Would definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Hendrik (Seun) O
5.0
Beslis waardevol en rustig. Dit is alles uitstekend en nog boonop volle DStv kanale en vinnige internet en koffie, suiker, tee en melk. Wow, en die pr...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chantelle's Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78 Mackerel, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d8deeb5113c6991e401ce6243adfc63efc45a2c41340c73b3651c93fef8f346fd69d85466ad6ba278b64f2212d5c05a4f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 78 Mackerel Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.776916198513 32.11629295987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang