8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00 - 452 Vingerpol street, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Chappie's Rus is 'n lieflike selfsorghuis in Leeuport wat gemaklike verblyf bied aan 'n gesin of groep vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 individueel ingerigte en gemeubileerde slaapkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer lei na die dek waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Die derde slaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde badkamer is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea op die grondvloer het 'n gemaklike sitplek met 'n TV wat toegang tot OpenView-kanale het en 'n eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie huis het 'n waterfilterstelsel vir drinkwater. Bo is daar 'n lieflike sitkamer wat na die dek lei. Gaste het toegang tot 'n privaat plonspoel.
Die leefarea onder lei na 'n lieflike patio met braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar onder 'n skadunet en addisionele parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pieter-Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 452 Vingerpol street, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
- Gaste dink Chappie's Rus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
452 Vingerpol street, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang