Charlie's Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2026 tot 27 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

'n Maksimum van 2 klein of medium honde (nie jonger as 2 jaar oud nie) word toegelaat volgens reëling. Geen ander diere word toegelaat nie. Eienaars van troeteldiere moet daagliks hul troeteldiervullis optel. Bring asseblief die troeteldier se beddegoed, komberse en bakke. Troeteldiere word nie op meubels of beddens toegelaat nie. Weeklikse skoonmaakdiens beskikbaar op aanvraag teen 'n addisionele koste. Breekskade moet onmiddellik aan die gasheer gerapporteer word. Rook word slegs buite die woonstel toegelaat. Die gasheer en eienaars van die eiendom kan nie aanspreeklik gehou word vir enige onvoorsiene ongeluk of gebeurtenis wat met gaste, gasbesoekers, kinders of hul troeteldiere op die perseel en binne en om die swembadarea mag plaasvind nie. Gaste neem volle verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid terwyl hulle die swembad gebruik. Kinders en diere het slegs toegang tot die kothuis of woonstel se omheinde tuinarea. Hulle moet onder toesig wees wanneer hulle in die swembadarea is. Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Indien gaste besoekers wil hê (maksimum van 2), moet dit vooraf gereël en deur die gasheer bevestig word. Besoekers word slegs tussen 12:00 en 18:00 toegelaat en mag nie oornag nie. ID-dokumente kan vir besoekers aangevra word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 St Johns Wood Close, Parklands, Blouberg, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA281a0f48d76e8d1d170c27d274c2cd26448a337a19e16aa02a9bf35f846f9fa0bfe3d8d0574c0ac04f94b38ea07d34d282e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 St Johns Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818485053874 18.498490888269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang