Check In and Relax Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Check In and Relax Studio is 'n knus selfsorg-eenheid in die hartjie van Seepunt, wat gaste 'n gemaklike en gerieflike verblyf bied met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Of u nou vir besigheid of ontspanning besoek, hierdie woonstel bied die perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV beskikbaar, en gratis WiFi word voorsien.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad met asemrowende panoramiese uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan, sowel as werkruimtes en gedeelde wasgoedgeriewe.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang