Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 48

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word vereis met elke bespreking. Dit sal terugbetaal word binne 7 werksdae na vertrek mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is en indien alles in orde is.
Rapporteer asb. enige verlies of skade in die eenheid aan die kantoor binne 12 werksure.
Rook is streng verbode in die eenheid en gaste moet asb. buite rook. Indien gaste nie by hierdie reël hou nie sal die deposito verbeur word sodat die gordyne, matte en meubels skoongemaak kan word.
Indien meer gaste as waarvoor gekwoteer is die eenheid beset of indien die aantal gaste die kapasiteit van die woonstel oorskry sal die deposito verbeur word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asb. dat die eenheid 'n TV met 'n Openview-dekodeerder het. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle asb. hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring of die toerusting huur by een van die plaaslike verskaffers in Margate.
Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Alle linne word voorsien.
Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar aangesien die eenheid geskik is vir selfsorg moet gaste dit self aanvul. Gaste moet ook asb. skottelgoedseep en enige ander skoonmaakmiddels saambring.
Skoonmaakdienste kan gereël word tussen 08:30 en 14:30, maar nie oor naweke of openbare vakansiedae nie. Dit moet by die kantoor bespreek word ten minste 48 uur voor die tyd en moet vooraf betaal word en nie direk aan die skoonmakers nie. Let asb. ook dat hierdie dienste onderhewig is aan beskikbaarheid veral gedurende die spitsseisoen.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f6bac8a5b526908588caa886336cb227e17e0f779e63c7f09d53032f4710040869274363f7211c4528597690c97bb7a124?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.869932319144 30.367609623348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem