Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Nous

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R870 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaars sal nie in die woostel bo wees wanneer gaste op die grondverdieping inklok nie.
WiFi is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Rook is verbode binnenshuis.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Gaste moet nie die meubels rondskuif nie.
Die volledige betaling moet in Etna's Southern Tip (Pty) Ltd se bankrekening reflekteer voor die sleutels oorhandig sal word.
Gate moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in die geval van beurtkrag.
Let asb. op dat gaste die bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar om die bespreking te bevestig.
Geen terugbetalings indien gaste verblyf kortknip nie.
Daar is geen supermarkte, OTM's of vulstasies in Arniston nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 820
R3 820 R2 865
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 820
R3 820 R2 865
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 820
R3 820 R2 865
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbour-straat 28, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab7e25ec884da33f3cfe6ea96a98a21207361f86dacc79558364727f3f147207eee0a842e5baf79380bcd6f80684c7f92786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 820 nouVanaf R2 865 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 28 Harbour Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6739582 20.2310737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem