+8

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ursula D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Sentrale woonstel, vriendelike gasvrou maar ongemaklike meubels. Jana is baie vriendelik en altyd gretig om te help. Ons het 'n paar probleme gehad, onder andere: ons het geen sleutel ontvang by aankoms nie, ons kussings was baie pap en die WiFi het halfpad deur die verblyf die gees gegee. Jana was elke keer gretig en vinnig om te help. Ons verblyf was ook kortgeknip met een dag en Jana was bereid om die koste vir daardie dag terug aan ons te besorg. Woonstel is ideaal geleë en is binne stapafstand van winkels, restaurante en so 1 km weg van die strand. Die woonstel het wel baie ongemaklike meubels, die sitbank is baie pap en bied geen ondersteuning nie en die bed is kliphard (ongelukkig nie iets wat dadelik reggestel kon word nie). Nog 'n probleem wat ek ervaar het, is vismotte; ek het op ons eerste aand 'n paar vismotte teëgekom. Ek het gelukkig motbolle gehad en deur die woonstel gestrooi en hulle het vinnig verdwyn.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Otavi Street, Chico Flat 4, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7cd30e486dee958814120340c60bb3aa56718500a40eec775cf1074826d5167b10599eb1c660c70212eb8018939ef62671b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Otavi Street Chico Flat 4 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.678781574114 14.529104826984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang