4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Palmer Street, Dan Pienaarville, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Christi~Lue Villa is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Dan Pienaarville in Krugersdorp. Dit is gerieflik naby die Krugersdorp Wildtuin, die Wieg van die Mensdom en die Sterkfonteingrotte geleë.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed, maar net 1 van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot die tweede badkamer wat 'n hoekbad het.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n groot tuin met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Palmer Street, Dan Pienaarville, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Christi~Lue Villa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Palmer Street, Dan Pienaarville, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang