+17
Gastehuis in Thabazimbi

Chrysantimum Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ravin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful! Safe! Affordable! Awesome! What an incredible stay. The host was very friendly and made sure everything was perfect. They respected my privacy, which was really appreciated. The accommodation was spacious and offered more than anyone can ask for. They will be seeing me again! 5 stars! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vienella M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die plek is stylvol gemeubileerd. Dit was absoluut heerlik om daar te kon tuisgaan. Die plek is netjies en het als wat 'n mens kan nodig kry. Daar is selfs 'n wasmasjien, Airfryer en braaipan. Etes kan ook voorberei word as mens vooraf bespreek. Die prys is baie bekostigbaar. Ek sal definitief weer hier bespreek as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Definitief 'n moet. Dit is regtig 'n mooi, skoon, stil plekkie. Ons sal definitief terug wees. Dankie vir al die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Krisant Street, Thabazimbi, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc32bcf908d805d9e362f5fd548834c37965b254d3b1c9d51efd91e52dff5ee52c672daeed5a141d4c2112ac707d7af0ed86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Krisant Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.58391444548 27.412344290292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang