Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (1)
Wildsplase (8)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Thabazimbi

4.3 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Thabazimbi van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thabazimbi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thabazimbi Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thabazimbi

Thanizimbi Game Farm and Entertainment Venue is 25 km buite Thabazimbi en bied 'n oorvloed wild- en natuurroetes. Dié bekoorlike lokaal bied pragtige uitsigte en is ideaal vir groter groepe, gesinsuitstappies, reü...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi

Echo Mountain Inn bied hartlike gasvryheid, ruim kamers en 'n ongelooflike Afrika-kroeg. Echo Mountain Inn het 'n moderne stedelike Afrika-gevoel en is naby Thabazimbi en die omliggende besienswaardighede. Verblyf ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thabazimbi

Mirabile Lodge is sowat 15 km van Thabazimbi af aan die hange van die Berg van Winde. Dié berg vorm deel van die Waterbergreeks. Die lodge skuil tussen manjifieke loodhout en tambotiebome en is ideaal vir diegene w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi

Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die hooflodge af en kan met 'n standaardvoertuig bereik word. Die huis skuil in die berge en bied 'n pragt...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Thabazimbi

The Seed Pod is naby Thabazimbi en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis op 'n plaas naby die suidelike grens van die Marakele Nasionale Park geleë en spog met wild wat vrylik rondloop en 'n groot ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi

El Shadai Guesthouse is in Thabazimbi, net 2 en 'n half uur vanaf Pretoria naby die Waterberge en Marekele Nasionale Park. Dit ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Ons puik akkommodasie is ook geskik vir ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi

Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons meer as net 'n gastehuis is. Ons 7 luukse slaapkamers is in 'n rustige omgewing en ons spyskaart is on...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thabazimbi

Marakeli Self-catering Guesthouse bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die hartjie van die Bosveld, sowat 12 km vanaf Thabazimbi se middedorp, met die pragtige Wa...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi

Soul of Africa Lodge is 'n luukse privaat wildlodge wat in die bos in die Waterberg skuil. Dié lodge bied verblyf in 6 privaat chalets op 'n bergrif. Elke luukse chalet het 'n koninggrootte- of 'n koningingrootte-...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thabazimbi

Waterberg Hideaway bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg waar mens rus en vrede kan ervaar. Die plaas word deur die Marakele Nasionalepark omring en daar is verskeie diere wat vrylik op die plaas rondbeweeg. Di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Thabazimbi

Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge is te sien en verblyf word gebied in 3 safari-tente. Snags kan gaste luister na leeus se gebrul, hi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi

Moretlwa Guesthouse is 'n huis wat as selfsorg- of B&B-verblyf verhuur word. Dit is op 'n kleinhoewe in privaat besit in die Thabazimbi-streek geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaassty...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Thabazimbi

Emmanuel Self-catering Cottage is op 'n sonderlinge kleinhoewe sowat 14 km vanaf Thabazimbi geleë. Die kothuis is in 'n rustige omgewing met 'n lieflike uitsig op die Ysterberge. Die kothuis het 2 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Thabazimbi

Interlude Guest House is in Thabazimbi geleë en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Daar is 6 ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Thabazimbi

Maroela Guest Lodge is geleë op Helshoogte, 'n bergreeks met 'n uitsig oor Thabazimbi en die Waterberge, en bied gerieflike akkommodasie 15 km van die Marakele Nasionale Park af. Ons bied verblyf in 5 kamers wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Thabazimbi akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za