+19

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antoinette V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bespreek. Ons het ’n baie aangename verblyf gehad. Die eiendom is pragtig netjies en goed onderhou, en mens kan sien daar word aandag aan die klein besonderhede gegee. Die atmosfeer was rustig en ontspannend – die perfekte plek om te ontspan. Die personeel was vriendelik en behulpsaam gedurende ons hele verblyf, en alles was skoon en goed georganiseer. Uitstekende waarde vir geld en beslis ’n plek wat ons weer sal besoek. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 788

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R915
50 % AF
R 915 R 458
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R915
50 % AF
R 915 R 458
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R915
50 % AF
R 915 R 458
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Clarence Street, Ramsgate Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36435b5d5e6df2c525fbebc5c820a95b1887613eec1955344feda215ae63771a30cd6df5c13ea29054eb2aaa60a959be98db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R458 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Clarence Street Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.8890957 30.3464841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang