Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cicada 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat 2105, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cicada 5 is 'n ruim en kontemporêre woonstel met 4 slaapkamers en 3 badkamers in 'n veilige kompleks in die middel van Ramsgate. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see en strandmeer vanaf die balkon en hoofslaapkamer. Die woonstel is ook naby die bekende Ramsgate-hoofstrand.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n pragtige uitsig oor die see en strandmeer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n draagbare lugversorgingseenheid. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dakwaaier. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n bad, wasbak en toilet en die ander met 'n stort. Die vierde slaapkamer is naby die voordeur en het 'n koningingrootte-bed, dakwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, wynyskas, mikrogolf, ketel, stoof en ander toestelle toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n leersitkamerstel met 6 stoele en addisionele sitplek is beskikbaar op die toegeboude balkon langs die sitarea. Die woonstel het ook 'n TV met DStv Premium-kanale. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele langs die sitarea. Die woonstel het gas- en Weber-braaigeriewe.

Gaste sal ongeveer 10 trappe moet klim vanaf die parkeerplek tot by die woonstel. Die eenheid het 1 aangewese parkeerplek met addisionele parkeerplek op die perseel net buite die kompleks. Die woonstel is ook naby die nodige winkels en restaurante in die omgewing en Ramsgate se hoofstrand is net 'n entjie se stap ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Cicada 5 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Clarence-straat 2105, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat 2105, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19283135738049288ee3ee51748fc6e185923d9abe7799fc180742b4199506ac875d14e02dab0d42bcf28d532db6040a1ebe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8) 2105 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8897139 30.3462081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem