Beskrywing
Die dubbel- of enkelkamers het slaapplek vir tot 2 gaste. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n werkstasie, TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Ontbyt word van 06:45 tot 09:00 bedien.
Op weeksdae word ontbyt van 06:45 - 09:00 bedien.
Laat asb. 10 - 15 minute toe vir die voorbereiding na bestelling.
Rook verbode in die kamers - gaste kan gerus op die patio's rook.
Geen besoekers in die kamers na 22:00 nie, maar dit word toegelaat in die ontvangs, patio of leefareas.
Volle betaling moet gemaak word wanneer jy inklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort. Verder het dit 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Ontbyt word van 06:45 tot 09:00 bedien.
Op weeksdae word ontbyt van 06:45 - 09:00 bedien.
Laat asb. 10 - 15 minute toe vir die voorbereiding na bestelling.
Rook verbode in die kamers - gaste kan gerus op die patio's rook.
Geen besoekers in die kamers na 22:00 nie, maar dit word toegelaat in die ontvangs, patio of leefareas.
Volle betaling moet gemaak word wanneer jy inklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is op die boonste vloer geleë. Dit is ruim, oopplan-kamers met 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n werkstasie, sitarea, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n yskas in .
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Ontbyt word van 06:45 tot 09:00 bedien.
Op weeksdae word ontbyt van 06:45 - 09:00 bedien.
Laat asb. 10 - 15 minute toe vir die voorbereiding na bestelling.
Rook verbode in die kamers - gaste kan gerus op die patio's rook.
Geen besoekers in die kamers na 22:00 nie, maar dit word toegelaat in die ontvangs, patio of leefareas.
Volle betaling moet gemaak word wanneer jy inklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is slaapplek vir 'n totaal van 4 mense. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid het sy eie privaat patio. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en 'n mikrogolf in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Ontbyt word van 06:45 tot 09:00 bedien.
Op weeksdae word ontbyt van 06:45 - 09:00 bedien.
Laat asb. 10 - 15 minute toe vir die voorbereiding na bestelling.
Rook verbode in die kamers - gaste kan gerus op die patio's rook.
Geen besoekers in die kamers na 22:00 nie, maar dit word toegelaat in die ontvangs, patio of leefareas.
Volle betaling moet gemaak word wanneer jy inklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang