- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 522 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - OR Tambo International Airport, Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5, Johannesburg, 1627, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
City Lodge Hotel OR Tambo International Airport is gerieflik by Afrika se besigste lughawe geleë en bied 365 kamers aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf ná 'n lang vlug. Die hotel is stapafstand vanaf die lughawe se geboue en dis langs die Gautrain Lughawestasie.
Sakereisigers wat by die lughawe wil bly vir kort besoeke sal die verblyf gerieflik vind en vakansiegangers hoef nie te stres oor waar om te bly voor of ná vlugte nie.
Die hotel bied 'n verskeidenheid kamers met lugversorging, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met baddens en aparte storte. Van die kamers het net storte. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met beligting en kragpunte. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is rolstoelvriendelik.
Daar is 'n groot sitkamer met skerms wat die vlugte aandui, onbeperkte WiFi, 3 raadskamers, konferensiegeriewe vir 46 afgevaardigdes en 'n fiksheidsentrum.
Die #Café Restaurant en Kroeg word deur 'n sprankelende swembad met 'n dek gekomplementeer en is ideaal vir gaste wat voor 'n vlug 'n bietjie sonskyn wil geniet.
Gaste het toegang tot 'n verskeidenheid winkels, restaurante en bankgeriewe in die lughawe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reservations OR
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- OR Tambo International Airport, Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
- Gaste dink City Lodge Hotel OR Tambo International Airport het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
OR Tambo International Airport, Above Multi Storey Parkade Number 2 Level 5, Johannesburg, 1627, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 522 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang