City Lodge Hotel Sandton, Morningside
Beskrywing
Dié standaardkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié standaardkamer is ingerig vir gaste met gestremdhede en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié standaardkamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié standaardkamer is ingerig vir gaste met gestremdhede en het slaapplek vir 2 gaste op 2 driekwartbeddens. Daar is 'n stort en 'n aparte bad in die badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié standaardkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié standaardkamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders wie se gekombineerde ouderdom nie ouer as 16 jaar mag wees nie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, asook 'n lessenaar met beligting en kragpunte in. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Hill and Rivonia Road, Morningside, Sandton, 2146, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 320 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang