Classic Glamping Villa @ Yamu Lifestyle Resort
Beskrywing
Die interieurs is elegant maar warm, en kombineer kontemporêre ontwerp met natuurlike teksture. Elke ruimte is ontwerp om gaste privaatheid en ontspanning te bied, met pasgemaakte meubels en plaaslik geïnspireerde kunswerke wat die omliggende landskap weerspieël. Hierdie unieke bostent-suite bied 'n mengsel van gemak en sjarme, en is smaakvol gemeubileer met 'n super-koninggrootte bed en 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien. Die tent het sy eie kombuisie-area met 'n yskas, gasstoof, koffiemasjien en 'n knus kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe word per kamer vertoon.
Huisreëls
Sommige toegangspaaie is gruis, maar goed onderhou en geskik vir standaardvoertuie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ou Kaapse Road, Dam Side, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang