Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Clifton Plaas Huis is 'n rook-verbode instansie.
- Geen harde musiek of geraas na 21:00 nie.
- Slegs die toegelate aantal gaste, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien meer mense inboek as waarvoor bespreek is, sal ekstra gaste 'n rekening ontvang.
- Die eienaars woon met hul troeteldiere in die hoofhuis, 100 m vanaf Clifton Plaas Huis.
- Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die akkommodasie lei en voertuie met 'n lae bestek en/of sportmotors mag probleme ondervind. Gaste word versoek om voor aankoms oor die toestand van die pad navraag te doen, aangesien dit aan onvoorsiene verandering onderhewig is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang