3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Clivia Guest Room is in Wembley, Pietermaritzburg geleë en is perfek vir 'n oornagverblyf.
Dié selfsorgkamer het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat geskik is vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Daar is 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV in die kamer.
Die gaste het 'n aparte ingang en veilige onderdakparkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos restaurante en winkels en het maklike toegang tot die N3.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Clivia Guest Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32B Taunton Rd, Wembley, Pietermarirzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang