Cloud 13 Airport Guesthouse
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 12:00 - 13 Eldorado Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cloud 13 Airport Guesthouse is net minute van die lughawe in Kempton Park, 'n stad in die Oos-Rand-streek van Gauteng, geleë. Hierdie eiendom bied die ideale balans tussen rustigheid en gerief.
Die vakansiehuis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Beide gastebadkamers is toegerus met storte.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Buite bied 'n goed onderhoude tuin en 'n verfrissende swembad die perfekte omgewing om te ontspan, 'n oggendkoffie te geniet of kwaliteit tyd saam met familie en vriende deur te bring. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Eldorado Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Eldorado Street, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 12:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang