Club Mykonos K420
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die eenheid.
Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
By inklok word bewys van identifikasie vereis in die vorm van 'n geldige SA ID, bestuurslisensie of paspoort, tesame met die voertuig se nommerplaatnommer en die oord se besprekingsbevestigingsbesonderhede.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Gaste moet die reëls van die oord tydens hul verblyf volg.
Swemkappe is verpligtend vir die binnenshuise swembad. Hierdie is te koop by die Gesondheid- en Ontspanningstoonbank.
Geen troeteldiere word in die oord toegelaat nie.
Drones is verbode in die lugruim bokant die oord.
Gaste moet daarvan weerhou om harde musiek te speel of draagbare klanktoestelle in die oord te gebruik.
Nuwe swembad kom na Atheense Cascades – Club Mykonos Resort
Terwyl die projek steeds bestendig vorder, is die vordering beïnvloed deur die slegte winterweer. Gevolglik word verwag dat die voltooiingsdatum van die swembad nou teen die einde van Oktober 2025 voltooi sal wees.
Let asseblief daarop dat daar verhoogde geraas en aktiwiteit tydens konstruksie sal wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang