+197
Oord in Mykonos

Club Mykonos Resort Langebaan

  • Slaapplek vir 1301 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die Langebaan-strandmeer spog. Daar is verskeie aktiwiteite.

Dié woonstelle is in verskillende geboue en het uitsigte oor die swembad of see. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n privaat badkamer en 'n balkon of stoep.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ook die gesondheidspa op die perseel, La Vita Spa, met 'n verskeidenheid behandelings. Ander aktiwiteite sluit putt-putt, tennis, bootvaarte en Jetski in. Daar is 'n fantastiese aantal restaurante op die perseel indien gaste wil uiteet.

Gratis parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die Weskus Nasionale Park en die Weskus Fossielpark is 'n entjie se ry van die verblyf af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Strandtoegang
24-uur-ontvangs
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marlene P
5.0
N lekker rustige wegbreek. Ja, dankie, dit was lekker rustig.
Feb 2026
Lereece M
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, safe and enjoyed. We had a wonderful time. Our place was nice and clean. We had no problems; it was an awesome place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ethiene B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties, veiligste en respektvolle vakansiegangers.
Feb 2026
Sonaye P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Amazing! Exceeded our expectations in every way! Photos do not do justice to this resort!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Glen P
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. It was a last minute booking, done easily and effortlessly. The apartment was lovely, the bed slept well and we had a magn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Club Mykonos Resort Langebaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1301 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjk5ZmRiLWYyZTgtNDc2My1iYTI0LWNkYWFjNGNjZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.047962266166 18.04457712019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang