+14
Selfsorg in Ballito

Club Ten - Unit 8

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Club Ten - Unit 8 is in 'n gesinsvriendelike kompleks met 'n asemrowende see-uitsig en direkte toegang tot die strand en promenade in Ballito geleë. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na ontspannende verblyf by die see.

Die woonstel op die derde verdieping word vanaf die parkeerarea met 'n trap bereik, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers het plafonwaaiers en gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n houtskoolbraai, sonstoele en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, 1 aangewese onderdakparkeerplek en 1 aangewese oop parkeerplek.

Club Ten - Unit 8 is naby winkelsentrums en restaurante geleë en net net 22,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Of gaste nou in die son op die nabygeleë strand lê of die besienswaardighede in die omgewing verken, hiér sak hulle beslis blywende herinneringe skep.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 392

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Club Ten - Unit 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2bb4e8276b4994058bcc969fd8cef09778482003b50a97528955390e76e0590f207cf0e954abe8482f2c3be3e5b6207c54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 60A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.539850354281 31.218675159121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang