+14
Selfsorg in Ballito

Club Ten - Unit 9

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Club Ten - Unit 9 spog met 'n asemrowende see-uitsig en is in 'n gesinsvriendelike kompleks in Ballito geleë, met direkte toegang tot die strand en promenade. Die selfsorgwoonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na ontspannende en gerieflike verblyf.

Die woonstel op die vierde verdieping word vanaf die parkeerarea met 'n trap bereik, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers is met plafonwaaiers en gratis WiFi toegerus.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n houtskoolbraai, sonstoele en 'n see-uitsig. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die kompleks bied 1 aangewese onderdakparkeerplek en 1 aangewese oop parkeerplek.

Club Ten - Unit 9 is gerieflik naby winkelsentrums en restaurante geleë, bied maklike toegang tot geriewe en King Shaka Internasionale Lughawe is net 22,7 km ver. Of gaste nou in die son op die nabygeleë strand lê of die omliggende besienswaardighede besoek, hiér sal sal hulle beslis blywende herinneringe skep.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 392

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Club Ten - Unit 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 275
per nag (plek vir 6)
Bespreek

60A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5287df20a6d1b2df069f5ec462f0209fa8f168607e391a8048fc88ea1abf63f32d5888721afdabc8c99e290b34a89e609273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 275 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 60A Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.539855021394 31.218730814958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang