4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 van Riebeeck Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cob Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamerkothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die kothuis het 'n aparte ingang en is in Port Alfred, 3,4 km vanaf die strand.
Dié smaakvol versierde kothuis beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers. Die een badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander een het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die kothuis beskik oor 'n eetkamer en 'n leefarea met 'n TV. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en buitebraaigeriewe. Die bestemming bied toegang tot winkels, restaurante, strande en die Royal Port Alfred Gholfklub. Mansfield Wildreservaat is 11,4 km vanaf die kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cheryl & Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 van Riebeeck Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Cob Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 van Riebeeck Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang