+73
Gastehuis in Colesberg

Cobblestone Court

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adri O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, lekker. Ons bakkie het langs die pad gebroke. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met blyplek. Vriendelik. Behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag
5.0
Feb 2026

Mooi en rustige plek. Was 'n kort maar aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon en sentraal. Baie lekker gebly, baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickey O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ek sal Cobblestone 100% aanbeveel vir mense wat oornag wil slaap! Baie verras! Die plekkie is pragtig binne - mooi dekor - baie rustig en die gasheer was ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Very clean, with an excellent location. We were looking for a place to overnight to make the journey from the Western Cape shorter. This was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice, will stay there again. Pleasant host, friendly, no noise, clean and will recommend it. Value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goeie een nag oorslaap. Sal beslis weer gebruik as 'n oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen D
1 nag
5.0
Feb 2026

Wonderlike verblyf! Die ontvangs was vriendelik en vinnig gedoen. Die kamer was netjies en skoon gewees, daar was alles wat nodig was vir 'n goeie oornag. Dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice. It was nice for a short overnight stay; it met all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59da329563cf6ae85db53d216289ebada22d16a072b18477b726fac8d5c071b17dcdc64e0abf05054fb6473c47dd5591a859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang