4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Coldstream Farm, Halseton, Penhoek Pass, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coldstream Farm Stay Cottage is in die Sterkstroom-area geleë, onder Penhoekpas, 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown sowel as 50 km suid van Jamestown. Die eienaar bly ook op die eiendom.
Coldstream Cottage is apart van die plaasgeboue en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ander geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer met 'n kaggel, 'n TV en WiFi. Bring asseblief jou eie brandhout saam vir die kaggel gedurende die wintermaande. Die leefarea lei na die braai-area, wat 'n pragtige uitsig oor die berge bied. 'n Ketelbraai is beskikbaar, waarvoor brikette en vuuraanstekers benodig word. Parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar.
Gaste is welkom om 'n wandeling rondom die plaas te maak, asook om bergfietsry en hardloop in die omgewing te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Coldstream Farm, Halseton, Penhoek Pass, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
- Gaste dink Coldstream Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Coldstream Farm, Halseton, Penhoek Pass, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang