Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coldstream Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Coldstream Farm Stay is in Sterkstroom onder die bekende Penhoekpas, net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queenstown en 50 km suid van Jamestown. Die eienaar woon ook op die perseel.

Verblyf word in 'n huis of 'n kothuis gebied. Die kothuis is apart van die plaasgeboue en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer elk. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n oopplan-sitarea met 'n kaggel en 'n TV met vol DStv-kanale, asook WiFi in. Die leefarea bied toegang tot 'n braai-area met 'n pragtige uitsig op die berge. Daar is parkeerplek langs die kothuis.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak van 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet gebruik. Ander geriewe sluit 'n oopplan-leefarea, 'n ruim kombuis wat ten volle toegerus is, gratis WiFi en 'n TV met vol DStv-kanale in. Die stoep het 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek, asook 'n uitsig op die berge. Daar is parkeerplek langs die huis.

Gaste is welkom om op die plaas te wandel en die bergfiets- en hardlooproetes in die omgewing te geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Coldstream Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Gaste dink Coldstream Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coldstream Farm, Halseton, Penhoekpas, Sterkstroom, 5425, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArYbxzuRIjb3Jvji9uMrer04UfNCtbTLrIlcIrOWn5wTeIapPbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Coldstream Farm, Halseton Penhoek Pass 5425 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -31.488651696357 26.735121301403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem