- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Comfort e Casa bied gastekamers in Kempton Park, Johannesburg. Dié gastehuis is net 7,5 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe en naby ander geriewe in die area.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat elk individueel versier is en geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het 'n privaat ingang, en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Haardroër en 'n strykyster en -plank is op versoek beskikbaar.
Ontbyt en ander etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gratis WiFi, 'n braai-area, plonspoel, kantoorgeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Abdul Monel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
- Gaste dink Comfort e Casa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Olyf Street, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang