+15
Selfsorg in Pretoria

Comfort Place

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Dawie J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Gelukkig nie gekuier nie, net geoornag. Plek nie op standaard nie. Was nie beskikbaar soos versoek nie. Geen behoorlike ventilasie in die slaapkamer. Industriele dak waaier is 'n steurnis as jy slaap. Geen behoorlike bekers. Geen voorsiening van enige aard vir koffie, tee, melk en suiker nie! Die oprit na die woning is ook baie nou, groot voertuie gaan sukkel. Gaste-eienaar moet darem weet hoe om 'n plek te bestuur en kliënte se behoeftes te akkommodeer. Klein goedjies wat jou verblyf aangenaam maak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kgomotso
Comfort Place
Hi Dawie, Thank you for taking the time to share your feedback with us. We’re sorry to hear that your overnight stay did not meet your expectations. We take your comments seriously and will review the concerns you raised regarding ventilation, room amenities, and kitchen provisions. Your feedback about the industrial roof fan and driveway access is also noted, and we will assess how we can improve comfort and convenience for our guests. We do strive to clearly communicate what is included in each booking, and we regret if there was any misunderstanding regarding the availability of certain items. Your suggestion about the smaller details that enhance a guest’s stay is appreciated and will be taken into consideration as we continue improving our service. Thank you again for your input—it helps us grow and provide a better experience for future guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Kgomotso Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1063 Deborah Street, Claremont, Pretoria, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0717fdcac6be422c8e36f900ce7e9e56f9e9806f7f0fd40de2bca864b0dccc3a7a5d137bbcfe3a50894e347a97c0b4261358?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1063 Deborah Street Claremont 0082 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.725087192746 28.129539433835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang