Compact Cape Town Gem
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Compact Cape Town Gem is 'n lieflike selfsorg-oopplan-woonstel in Kaapstad wat slaapplek bied vir 2 gaste.
Die oopplan-slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-uitleg sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in, wat 'n verwelkomende ruimte bied vir beide eet en ontspanning.
Bykomende geriewe sluit in ononderbroke WiFi, beurtkrag-oplossings en toegewyde werkruimtes vir gaste wat dalk op afstand moet werk. Gaste het ook toegang tot 'n dakswembad met panoramiese uitsigte oor die omliggende gebied.
Die woonstel is gerieflik 500 m van die strand geleë, wat dit binne maklike bereik van die Seepunt-promenade, plaaslike kafees, restaurante en winkels plaas.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang