4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1A Alphen Way, Corner of Hiddingh Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Constantia Cottage is in Bergvliet geleë en bied 'n heerlike selfsorgverblyf-opsie wat perfek vir paartjies of klein gesinne is wat die area wil verken.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie kamers maak van die tweede badkamer met 'n bad gebruik.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is, in. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar. Daar is 'n oopplan sit- en eetarea met ondervloerse verhitting en 'n oop kaggel. Beide die sitarea en hoofslaapkamer bied toegang tot die sonnige stoep en tuin, wat na 'n swembad, buitemeubels en 'n braai-area lei.
Hierdie eiendom het gratis WiFi en 2 TV's met sekere DStv-kanale. 'n Omskakelaar is ook tydens kragonderbrekings beskikbaar. Die kothuis is in 'n rustige woonbuurt geleë en spog met 'n privaat tuin en veilige, onderdakparkeerplek vir 2 motors.
Die kothuis is naby die Constantiavallei-wynlande, middestad van Kaapstad, skilderagtige Houtbaai en beide die Valsbaai en die Atlantiese kus. Verskeie restaurante en winkels is stapafstand vanaf die kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1A Alphen Way, Corner of Hiddingh Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Constantia Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1A Alphen Way, Corner of Hiddingh Road, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang