Constantia Home
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Schilpadvlei Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Constantia Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder en sonnige huis wat sentraal geleë is in Constantia.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die buitekothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stortkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Daar is 2 aparte TV-areas en 1 sitarea sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf.
Die huis het ook 'n ingeboude buitebraaigeriewe en sitplek, 'n groot swembad en luisterryke tuin. Daar is 1 kat wat op die perseel woon.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 3 voertuie.
Die huis is net 'n kort entjie se ry of stap van Constantia Village Winkelsentrum af en daar is 'n rits restaurante in die omliggende area sowel as lieflike wynplase wat gaste kan gaan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Schilpadvlei Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Schilpadvlei Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang