Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Blue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Blue is 'n ruim woonstel op die grondverdieping en is in 'n veilige gebou in Table View, Bloubergstrand, geleë. Dit is stapafstand vanaf Kite Beach en die ideale opsie vir gaste wat vlieërbranderry geniet of naby die strand wil wees.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, eenplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2, rusbank, 'n TV en gratis WiFi. ’n Omsetter voorsien krag aan die WiFi en ligte tydens kragonderbrekings.

Die leefarea lei na 'n privaat stoep met buitesitplek, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is naby geriefswinkels, koffiewinkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Blue sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Coral Blue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anthony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coral Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 36, Atlantic Terraces 48, Table View, 7439, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc73336b120cc4c10206fdbbbb0a6aa80fc318320d328bd57d8924cf5b53e57c06e36e05e2b74058b22121b05d04402be00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 Coral Road 48 Atlantic Terraces 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.815748679027 18.47435117603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem