Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenslaapkamer-kothuis
-
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark. - Tweeslaapkamer-kothuis
-
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark. - Tweeslaapkamer-kothuis met 'n private swembad
-
Selfsorgkothuis
Ons gaste het gratis toegang tot die Adventure Land-waterpark.
Huisreëls
Die slaapbanke in die kajuite is slegs geskik vir kinders tussen 3 en 10 jaar oud.
'n Bykomende koste is per kind van toepassing wanneer die slaapbank gebruik word, wat wissel na gelang van die seisoen: buiteseisoen, middelseisoen of hoogseisoen.
Gedurende hoogseisoen, Desember en Januarie, word 'n minimum verblyf van 5 nagte vereis.
Ons verskaf bababedjies vir kinders onder 2 jaar oud.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang