Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
Selfsorg in Oos-Londen

Modern Executive Unit

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Ridge Road, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Modern Executive Unit is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Beacon Bay. Dit is 'n goeie opsie vir sakereisigers of 'n wegbreek aan die kus, aangesien hierdie kompleks naby die strand is.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers bevat 'n koningingrootte- en 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. 'n Studielessenaar is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembaddens om af te koel op daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkering op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Ridge Road, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Ridge Road, Coralwood Apartments, Beacon Bay, 5241, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4227c055b046d7cef7a79f38fe479d34f357d61446c52f7037ee359b7bc516983f83fe3a496648ea36400b5b9a95e8f4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 1 Ridge Road Coralwood Apartments 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.960611 27.933296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang