Disappointed in what we got.
There is nothing wrong with the cleanliness of the unit and it was very good. The photos do not reflect the true version, among other things, you have no privacy when you braai, next to the unit is a double-storey house and the braai room looks directly at the unit. The advertisement talks about sleeping space for 4 people, there is barely 2 people can move in the unit with 1 double bed and no room for another bed, and which is not there either. One gets the impression that it is a larger unit by being deceived by the number of people that can sleep there. The location is very central to walk to the town center, but the cleanliness behind the braai wall looks like a scrap yard. Not attractive at all.
Teleurgesteld in wat ons gekry het.
Daar is niks fout met die netheid van die eenheid nie en was baie goed gewees. Die foto's weerspieel nie die regte weergawe nie, onderandere, jy het geen privaatheid wanneer jy braai nie, langs die eenheid is 'n dubbelverdiepinghuis en die braaivertrek kyk reg op die eenheid af. Die advertensie praat van slaapplek vir 4 mense, daar kan skaars 2 mense beweeg in die eenheid met 1 dubbelbed en geensins plek vir nog 'n bed nie, en wat ook nie daar is nie. Mens kry die indruk dit is 'n groter eenheid deur mislei te word met die hoeveelheid mense wat daar kan slaap. Die ligging is baie sentraal om na die middedorp toe te stap, maar die netheid agter die braai se muur lyk soos 'n scrap yard. Is glad nie aantreklik nie.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ea6ac92bfb573b6803e66396ebc08f7a72e191a901941cd7de2780430dc9b892756cd4b5eeefeaa3d0365a708043ed0928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R2 000 per night (sleeps 2)
251411B CorbettLaaiplek7365Western Cape021 201 890114:00-19:0010:00-32.7790138533718.154882149347