+11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lovely clean, modern and well equipped cottage. Very friendly and helpful hosts. Spacious cottage and approximately 150 metres from the beach. Very comfortable bed. Quiet and safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal wel die plek aanbeveel. Baie netjies en skoon plekkie. Verkeer bietjie irriterend en aanhoudende geblaf van bure se honde is nie lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideal little cottage for a cosy stay. Super friendly welcome to a really great cottage. Everything one could wish for! Close to the beach and town. Lovely breakfast spots on the beach. We would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Outstanding! Very relaxing, much needed getaway. Awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik en het absoluut alles wat jy nodig het. Baie netjiese, ruim en veilige plek, sal vir seker weer daar bly, ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik, baie mooi unit, en loopafstand na die strand. Baie lekker gebly. Sal weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Gerieflike nuwejaarsverblyf naby see. Gerieflike verblyf. Alles wat jy nodig het in die cottage. Ons kon braai en die hout was beskikbaar. Kon stap see toe in 3 min. Sal weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflike verblyf. Ons 2 nag wegbreek was fantasties. Ons het lekker gebly en die woonstel was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was the rest I never knew I needed. Literally the best, so quiet and relaxing. Everything in its place, I would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

A wonderful stay. Great, good proximity to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

84 Mostert Road, Duynevontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb9f22d68301c46c3f339dfeaea161906ad0d9362d35c33e5edf6452950fa4c590361fb96eb08189138f3582d42d70658478?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 84 Mostert Road Duynevontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721635132147 18.444851735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang