+47
Gastehuis in Khomas

Corona Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Brand L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Alhoewel ons lekker gebly het, is dit te duur vir wat jy kry. Die ligging is uitstekend net onder die Gamsberg. Die ontvangs en etes was uitstekend. Die volgende het gepla: Die pad is nie begaanbaar vir 'n sedan voertuig - dit moet genoem word op die website. Die plek is netjies, maar begin vervalle raak - word skoon en netjies, maar nie instand gehou nie. Daar is geen WiFi beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

C26, Approximately halfway between Windhoek and Walvis Bay, Gamsberg, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c139fc040ca60e2861b000ae45a18a24872708720ed750cbed88db7ae436b3e367cccb9130a5b837ae9dec5cb24c19db04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 C26 Approximately halfway between Windhoek and Walvis Bay Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.390168 16.160196
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang