Cosy Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geraasvlakke moet tussen 22:00 en 08:00 laag gehou word.

Partytjies en addisionele oornaggaste word nie toegelaat nie.

Rook is streng binnenshuis verbode.

Alle sleutels en afstandbeheerders moet met uitklok terugbesorg word.

Indien die braai gebruik word, maak asseblief seker dat daar geen warm kole oor is voordat u gaan slaap nie.

Badhanddoeke mag nie strand toe geneem word nie. Strandhanddoeke word in die badkamerkaste voorsien.

Die alarm moet geaktiveer word wanneer die huis onbewaak gelaat word. Gebruik die bruin knoppie om die stelsel te aktiveer of te deaktiveer.

Geen kos of bederfbare items moet met vertrek in die yskas gelaat word nie.

Vir verblyf langer as een week sal die eiendomsbestuurder reël om die binnenshuise en tuinplante nat te maak.

Alle vullis moet in swart sakke geplaas word. Herwinningsakke word in die kas onder die wasbak voorsien.

Alle deure moet gesluit wees wanneer hulle die perseel verlaat.

Gaste word vriendelik versoek om nie strandsand in die huis in te bring nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Kranszicht, Chiappini Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41cfb1e4a9f18371b2d53577ef1d856b52b95b6400800b6a19c1a5d417b92e0eaf474575cdedabce05d17332382f10f4c2b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 20 Kranszicht Chiappini Street 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.412009094282 19.174489563299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang