+5
Selfsorg in Mill Park

Cottage 2 on Colchester

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Gemaklike eenheid met alles wat jy benodig vir jou kort kuier. Alles in een vir klein gesinne. Goeie gasvrou en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Loved it. Beautiful secured place. Hosts were very helpful and friendly. Will definitely be my go-to place whenever visiting PE again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelma B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie gemaklik, skoon en netjies. Cottage 2 het alles wat jy nodig het vir 'n baie gemaklike ervaring. Beddens is gemaklik en die kombuis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Kan nie verkeerd gaan om hier te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Heerlike verblyf - goed toegeruste eenheid. Eenheid goed toegerus en aangename verblyf gehad. Lynne het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik en benodig nie iets nie. Al negatief wat ek kan noem is dit is moeilik om uit die doodloopstraat in die hoofstraat in te kom, veral in besige tye, want voertuie kom teen spoed teen die bult afgery en daar is blindekolle, so aankomende verkeer is moeilik om te sien. Maar dit is nie by die eenheid self nie, net iets om in gedagte te hou. Ons het heerlik gebly en sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Lovely. Great location, awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anze P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Amazing! Will definitely be staying with Lynne again in the future! Our stay was amazing! Lynne is a fantastic host and went out of her way to accommodate us and make us feel welcome and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 838
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 838
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 838
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Colchester Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2286b89f7d6cd624abdc6035cf0f10a862f8e8881944ff4284ffbf88b5bbba99ce6d21ce160389b5e0d83652500ad466d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R838 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Colchester Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.968267356789 25.595385806842

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang